Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Tennis Daagtydperk 2de Kwartaal 2016 Laerskool Magalieskruin

April 18, 2016 @ 8:00 am - May 20, 2016 @ 5:00 pm

Die daagtydperk vanaf 18 April 2015 tot 20 Mei 2016 is aan die gang.Tennis LTA Minitennis

Moenie wag tot die laaste week nie.

Die gewysigde tennisleer is opdateer en is uitgestuur.

Die nuwe spanlys posisies sal gebruik word vir die inskrywing van die 3de kwartaal 2016 se tennisliga spanne.

Daagreëls, telkaarte ens. op >>>

Opdateerde Spanlys:

Laerskool Magalieskruin – Daagtydperk 2de Kwartaal van 18 April 2016 tot 20 Mei 2016

Details

Start:
April 18, 2016 @ 8:00 am
End:
May 20, 2016 @ 5:00 pm

Organizer

Danie Strydom
Phone
0827792431