
- This event has passed.
Zambesi en Annlin Interklub Junior Kampioeskappe 2017
February 4, 2017 @ 1:00 pm - 6:00 pm
Juniorklub Kampioenskappe inskrywing 2017 >>>
Kinders wat 13 jaar en jonger is in 2017 mag inskryf
Die kampioenskappe vir die Juniors sal plaasvind by Zambesi Tennisklub op Saterdag 4 Februarie 2017, 18 Februarie vanaf 13:00 tot klaar of soos geskeduleer met finale op 4 Maart 2017. Prysuitdeling Saterdag Middel Maart 2017.
Inskrywings plus betaling moet Danie Strydom teen 30 Januarie 2017 bereik. Die inskrywingsgeld moet saam met die lidmaatskapsgeld aan die klub oorbetaal word. Inskrywingsvorm moet aan Danie Strydom gestuur word.