
Wynproe 21 Mei 2015
Wyngroete almal, Hoop alles gaan goed, Pieter Swanepoel doen die 21ste Mei ‘n wynproe om die dolfyne span te help met fonds insameling , vir hulle Seekamp einde Junie. Sien inligitng onder, plek is beperk tot 50 mense, hy sal die basiese beginsels van wynproe, tipes wyn, wyn etiket, kos…