
Leefstyl C Netwerk Maandelikse Samekoms
Leefstyl C Netwerk Samekoms Samekoms te Green Olive in Derdepoort >>> 26 Maart 2017 van 16:00. Kom geniet 'n uur se saam kuier. Hierdie samekoms is gerig op eendersdenkende mense wat kan sien wat aangaan en in die praktyk staan met die hoop op die spoedige terugkeer van ons Heer! Ons beoog…