Latest Past Events

A Beautiful Noise Rockwood Teater – Parkview Mall

Parkview Mall

A Beautiful Noise (Tribute to Neil Diamond) Ons hou fondsinsameling vir Manie Blom. Hy is ñ gesiggestremde atleet wat gekies is om SA te verteenwoordig by Wêreldspele in London. Atlete moet alles self betaal. Ons vra nie vir donasies nie alhoewel dit ook welkom sal wees. Ons bied vir julle…

Leefstyl C Netwerk Maandelikse Samekoms

Green Olive Plot 229, Derdepoort, Pretoria

Leefstyl C Netwerk Samekoms Samekoms te Green Olive in Derdepoort >>> Kom geniet 'n uur se saam kuier en bespreking van die pad vorentoe rondom 'n maandelikse samekoms. Hierdie samekoms is gerig op eendersdenkende mense wat kan sien wat aangaan en in die praktyk staan met die hoop op die spoedige…