• Laerskool Magalieskruin Tenniskampioenskappe 4de kwartaal 2016

    Laerskool Magalieskruin se Tennis Kampioenskappe vir 4de kwartaal 2016 vind plaas op 31 Oktober tot 4 November 2016. Die plek waar gespeel sal word sal bekend gemaak word. (Waarskynlik Laerskool Magalieskruin en Zambesi Tennisklub)   Die volgende reëls moet nagekom word en u en u kind wat ingeskryf word onderneem dan die…

  • Leefstyl C Netwerk Maandelikse Samekoms

    Green Olive Plot 229, Derdepoort, Pretoria, South Africa

    Leefstyl C Netwerk Samekoms Samekoms te Green Olive in Derdepoort >>> Kom geniet 'n uur se saam kuier en bespreking van die pad vorentoe rondom 'n maandelikse samekoms. Hierdie samekoms is gerig op eendersdenkende mense wat kan sien wat aangaan en in die praktyk staan met die hoop op die spoedige…