Laerskool Magalieskruin Tenniskampioenskappe 4de kwartaal 2016

Laerskool Magalieskruin se Tennis Kampioenskappe vir 4de kwartaal 2016 vind plaas op 31 Oktober tot 4 November 2016. Die plek waar gespeel sal word sal bekend gemaak word. (Waarskynlik Laerskool Magalieskruin en Zambesi Tennisklub)   Die volgende reëls moet nagekom word en u en u kind wat ingeskryf word onderneem dan die…

Continue reading