Shavuot/Pentecost (Feast of Weeks) and the workings of the Holy Spirit

Jacob provides the Jewish background to Shavuot/Pentecost (Feast of Weeks) and examines the workings of the Holy Spirit in the Old Covenant.


Doen jouself ‘n guns en luister na ‘n ordentlike uitleg van wat die Woord van die Here oor die Gawes leer! As jy dink die Gawes het met die Handelinge Kerk sekel Lifestyle C / Leefstyl Cgestaak is jy klaar in die moeilikheid! Vir die tyd waarin ons leef is dit belangrik om dit reg te verstaan. Die verkeerde vertolking deur die Charismatiese vleuel het baie skade aan die verstaan hiervan veroorsaak! Moet jou nie aan hulle steur nie en ook nie aan die wat sê dat dit met Handelinge Kerk geëindig het nie! Kyk maar wat die Woord van die Here sê, gebruik jou brein en laat die Gees van God jou lei om te sien wat aangaan.

Die terugkeer van die Here is voor die deur! As jy ‘n Christen is en dit nog nie kan sien nie moet jy weet daar is fout! Soek die fout en kom na die Here toe.

Sal ons ekstra olie in die kanne hê vir die lampe wat moet brand in die donker of nie? Ons verstaan tog almal die simboliek!

Psa 119:105  U woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad.

Mat 25:1 Dan sal die koninkryk van die hemele wees soos tien maagde wat hulle lampe geneem en uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet.
Mat 25:2 En vyf van hulle was verstandig en vyf dwaas.
Mat 25:3 En toe die wat dwaas was, hul lampe neem, het hulle geen olie met hulle saamgeneem nie.
Mat 25:4 Maar die verstandiges het olie in hulle kanne saam met hul lampe geneem.


Teaching on the Holy Spirit-James Jacob Prasch


Pentecostal and Charismatic: Is There or Was There Any Difference?


Doping met die Heilige Gees / Gawes / Gifts


Gifts of the Spirit Part 1- 5 by Jacob Prasch (Available electronically)

Jacob Prasch Gifts of the Spirit Part 1 of 5

Jacob Prasch Gifts of the Spirit Part 2 of 5

Jacob Prasch Gifts of the Spirit Part 3 of 5

Jacob Prasch Gifts of the Spirit Part 4 of 5

Jacob Prasch Gifts of the Spirit Part 5 of 5

Gifts of the Spirit Part 1-5 by Jacob Prasch


The Gifts of the Spirit by Jacob Prasch – 2015 Moriel Conference -S3



Blasphemy of the Holy Spirit


ARE TONGUES FOR TODAY?


When God Speaks


En die vyeboom bot!

Eschatology >>>
We have to get oil!

Die tyd raak min, maak maar seker jou eskatologiese vertrekpunte is korrek!
https://lifestylec.com/eskatologie-eschatology/

We have to have discernment when talking about Eschatology withstanding the apostasy in the contemporary church that The Word of God warns would precede the return of Jesus. With the Conviction that ……

Die tyd raak min, maak maar seker jou eskatologiese vertrekpunte is korrek!


Comments are closed.