Pieter Starke haal SA II Tennisspan wat aan die Wêreld Spele in Florence Italië deelneem Julie 2016

Hallo Almal, Pieter Starke een van die spelers wat ek afrig is ’n Down-sindroom man van 22 nou en hy het die SA II Span vir die Wêreld “Trisome” Spele in Florence Italië gehaal. Hulle gaan deelneem in Julie 2016. Jandrei Potgieter van Leefstyl Tennisakademie gaan hom vergesel. Hy is…

Continue reading