Kom tem die Wildekus by Umngazi River Bungalows & Spa.
Dié pragtige oord is die ideale wegbreekplek vir iemand wat moeg is vir die lewe in die stad.
Hier is ook ‘n heerlike spa vir diegene wat bietjie afgerem voel! Kliek hier om meer oor dié pragtige rivier-oord te sien