Storm Tossed Christians

Hier is ’n klassieke preek van Jacob Prasch, ’n Messiaanse Jood.

Hy het gekwalifiseer as mediese dokter as jong man en het toe in die teologie gespesialiseer na hy tot bekering gekom het.

Hy doen kerkplanting en gee leiding aan die liggaam en leiers in hermeneutiek en eskatologie.

Hy doen ook evangelisering van die Jode.

Hy gee baie diepte in die Skrif en die skrifuitleg is opvallend veral in hierdie tyd van verval!

 

Jacob Prasch – Storm Tossed Christians >>>

 

Daar is baie ander preke ens. op die webtuiste.

Daar is baie preke op CD asook DVD van dieselfde stoffasie as jy belangstel.

 

Audio and Video Teachings >>>

https://lifestylec.com/audio-teachings/

 

Groete

Danie Strydom

 

Leefstyl C

Die enigste leefstyl…

www.lifestylec.com

daniestrydom@lifestylec.com

(Sel)    0827792431
(Faks)  0865377777

Comments are closed.