Selfdegeslag konferensie NG Kerk Kaap
Selfdegeslag konferensie NG Kerk Kaap 2015-11-12 Die 6 ure video is beskikbaar vir almal om te evalueer. Dis skokkend om te sien wat met die Woord van die Here gedoen word! Ek het lanklaas sulke twak gehoor! Dit by Stellenbosch Universiteit. Dan wonder ons nog hoekom ons geliefde taal daar…
















































