A Beautiful Noise Rockwood Teater – Parkview Mall Sondag 25 Junie 2017

A Beautiful Noise (Tribute to Neil Diamond)

Ons hou fondsinsameling vir Manie Blom. Hy is ñ gesiggestremde atleet wat gekies is om SA te verteenwoordig by Wêreldspele in London.
Atlete moet alles self betaal. Ons vra nie vir donasies nie alhoewel dit ook welkom sal wees. Ons bied vir julle ñ wonderlike show by Rockwood theatre by Parkview mall
Show: A beautiful Noise
Datum: Sondag 25 Junie
Tyd: 14:00
Kaartjies is R200 per volwassene en R100 per kind. Julle kan ook vooraf kos bestel om rye te vermy. Kontak my gerus om jou kaartjies te bespreek en sodoende teleurstelling te voorkom. Dit gaan ñ great show wees.


HELP MANIE BLOM A PARA-ATHLETE WITH A HEART OF GOLD


Complete for inquiry / Voltooi vir navraag: Elesia Ceronio

Comments are closed.