Bloemstantia Gastehuis in Bloemfontein

“Maak jou hart weer draaie in die Kaap?” Al sit jy in Bloemfontein kan jy óók in ‘n Kaap-Hollandse huis oornag! Bloemstantia Gastehuis is in Dan Pienaar geleë en dis nét die plek vir jou as jy na die Kaap verlang, maar nie die langpad wil aandurf nie. Kliek hier vir meer details en om te bespreek:
Lekkeslaap.co.za's photo.

 

Comments are closed.