Groot Constantia
Groot Constantia
Leefstyl C het ‘n strategiese benadering tot die moderne leefstyl…
Daar moet ʼn fyn balans wees tussen werk en die ander fasette van ʼn mens se leefstyl. Die kuns lê daarin om hierdie balans sinvol te vind. Hierdie gebalanseerde benadering is sentraal omdat die lewe meer is as ʼn doel wat bereik moet word…
Dit is baie maklik om vasgevang te word in ons stresvolle roetines sonder dat daar gesien kan word hoe mens die daaglikse eise van ons lewens kan trotseer. Die professionele bystand van Leefstyl C se konsultante is egter tot u beskikking om die bestaande situasie te ontleed en saam met jou ʼn oplossing te vind of net geringe aanpassings te doen.
Leefstyl C se betrokkenheid
Die werk wat Leefstyl C doen sal jou met vaardighede toerus wat jou sal help om op besigheid, sosiale, familie en geestelike vlak staande te bly. Hierdie vlakke is almal gekoppel aan mekaar.
Desnieteenstaande jou huidige situasie sal enigeen waarde vind hierin, siende dat leefstylafrigting alle fasette van jou huidige leefstyl in ag neem en daartoe sal lei dat jy opsies sal hê oor hoe om jou lewenskwaliteit te verbeter en om meer gefokus in jou daaglikse lewe te leef.
Verandering ten goede
Wanneer jy hierdie reis saam met ons begin sal jy blootgestel word aan fasette van ʼn leefstyl wat ons belangrik vind en wat baie keer afgeskeep word. Jy mag in een faset of in die meeste voldoende presteer maar as jy in een faset ʼn probleem het sal dit jou lewe dienooreenkomstig affekteer.
Dit beteken nie dat daar noodwendig groot veranderinge hoef plaas te vind nie. Dit is baie keer net een faset wat verander of net ʼn bietjie aangepas moet word.
Leefstyl Model
– Leefstylafrigting
Wat is leefstyl afrigting?
Praktiese wenke wat in ʼn oplossing vervat kan word na behoorlike analise en intervensie.
– Privaat Afrigting
Bekendstelling van ʼn gebalanseerde leefstyl;
Leefstyl afrigting kan in individuele of groep formaat
gedoen word. Individue, Vriende en Gades kan geakkommodeer word in sessies.
– Besigheidsektor Afrigting
Optimale funksionering in die werkplek;
In die besigheidsektor word leefstyl werk gedoen met Senior Bestuur, Bestuurders en Personeel. Deur dit te doen word optimale funksionaliteit verseker…
Addisionele inligting: Leefstyl C funksioneer vanuit Pretoria (Gauteng), Suid-Afrika. Ons kan enige kliënt(e) akkommodeer vir ‘n leefstylverwante sessie, by ‘n plek gerieflik vir albei partye. Kontak Danie Strydom vir professionele leefstylafrigting en liniëring.
Groot Constantia
SOUTH AFRICA ATTRACTIONS – Courtesy SA-venues South Africa Attractions & Destinations Western Cape / Cape Town Cape Town’s Attractions are plentiful and varied. The Western Cape is one of South Africa’s premier tourism destinations and for good reason. The Cape province is renowned for the world-famous landmark Table Mountain, its vast…
Groot Constantia Cape Town has done it again. CNN has released a ranking of the best cities in the world and the Mother City made the cut by finishing up in ninth place. #LoveCapeTown CNN RANKS CAPE TOWN AS NINTH BEST CITY IN
Lekkeslaap.co.za Dié tafel is spesiaal vir jou gedek, nou is die vrae net saam met wie sal jy hier sit, en wanneer kom julle? Itaga Luxury Private Game Lodge is ‘n pragtige lodge naby Bela-Bela. Kliek hier vir details
Lekkeslaap.co.za Kom tem die Wildekus by Umngazi River Bungalows & Spa. Dié pragtige oord is die ideale wegbreekplek vir iemand wat moeg is vir die lewe in die stad. Hier is ook ‘n heerlike spa vir diegene wat bietjie afgerem voel! Kliek hier om meer oor dié pragtige rivier-oord te…
What about mutual respect and tolerance?! 2015/07/04 by Dr. Isak Burger The legalization of gay-marriages for the whole of America has been in the spotlight during the recent past. South Africa had of course gone this way almost 9 years ago. While the majority of Christian denominations as well as some…
Dwaling ten opsigte van wat die Woord van die Here sê rakende moraliteit – 2015-07-08 deur Danie Strydom Prof. Nelus Niemand, moderator van die NG Kerk se aanhalings en opinie in die artikel het betrekking; “Nelus Niemandt se pleidooi: Gooi NG Kerk óóp vir gays” Hy vra dat seksverbod waai,…
Pinotage Motto for the Tuesday – Great food, a glass of #Pinotage and friends to enjoy it with!
Lekkeslaap.co.za As jy ooit gewonder het waarom dit lekke is op Laaiplek, dan is dit tyd dat jy die plek besoek … En by Riverhouse-Velddrif sal jy sien hoe lekke Laaiplek kan wees! Dié selfsorghuis is op die oewer van die Bergrivier in Velddrif geleë en het ‘n binne- en…
Moriel Ministries “Jacob Prasch” Jacob Prasch what happens when we cross the Rubicon and there is no way back Jacob Prasch – The Antichrist Is Coming 1 of 2 Jacob Prasch – The Antichrist Is Coming 2 of 2 Jacob Prasch – April 2015 Question & Answers Jacob…