Samekoms te Green Olive in Derdepoort >>>
26 Februarie 2017 en daarna elke laaste Sondag van die maand.
Kom geniet ‘n uur se saam kuier en bespreking van die pad vorentoe rondom ‘n maandelikse samekoms.
Hierdie samekoms is gerig op eendersdenkende mense wat kan sien wat aangaan en in die praktyk staan met die hoop op die spoedige terugkeer van ons Heer!
Ons beoog om onderandere ‘n toepaslike dvd te vertoon met kort bespreking daarvan, bietjie saam te kuier, koffie te drink dan vertrek ons almal huistoe.
Let wel dit is nie ‘n kerk nie en sal ook nooit een wees nie!!
Adres
Plot 229, Derdepoort, Pta
Sefako Makgatho Oos (Zambesi)
Langs Doxa Deo Noord
GPS Co-ordinates: S 25 40.883′ en E 028 18.483′