Wanneer: 26 Augustus
Tye: 8.30-9.30 en 12.15-13.15
Waar: Master West Annlin Taekwondo Combat studio, oorkant Laerskool Wonderboom
Koste: R130 per persoon (sluit in klein goodie bag)
Geagte dames!
Jy moet weet hoe om jouself te hanteer in dreigende omstandighede!
Weet jy wat om te doen as iemand ‘n mes teen jou keel druk?
Weet jy hoe om los te kom as ‘n man jou probeer verkrag?
Weet jy hoe om weg te kom as iemand jou van agter af vasgryp?
Kom leer meer hoe om jouself te verdedig as jy in sulke situasies beland.
This is in aid of the Mrs Deaf South Africa entrant, Lourindia Janssen for fund raising
Kom sluit hier aan vir goeie oefening en dissipline!
Laat weet asseblief as jy kan kom of wil aansluit: