Het die gawe van Profesie gestop met die Handelinge kerk? Té betwyfel!

As daar geredeneer word dat die gawe van profesie onder andere gestop het met die Handelinge Kerk hoe hanteer jy hierdie! Jy sien Joël 2:28-32 het meer as een vervulling, een daarvan in Handelinge 2:17-21 en dan weer voor die dag van die Here kom. Joël 2:28  En daarna sal…

Continue reading