Day: January 22, 2016
Hy red die ellendige deur sy ellende en open hulle oor deur verdrukking.
Sal ons tog luister na die Here en Sy tugtiging? Maar die goddelose van hart koester nyd; hulle roep nie om hulp as Hy hulle bind nie. Job 36:5 Kyk, God is geweldig, nogtans ag Hy niks gering nie—geweldig deur krag van verstand. Job 36:6 Hy laat die goddelose nie…
















































