Dwaling ten opsigte van wat die Woord van die Here sê rakende moraliteit
Dwaling ten opsigte van wat die Woord van die Here sê rakende moraliteit – 2015-07-08 deur Danie Strydom Prof. Nelus Niemand, moderator van die NG Kerk se aanhalings en opinie in die artikel het betrekking; “Nelus Niemandt se pleidooi: Gooi NG Kerk óóp vir gays” Hy vra dat seksverbod waai,…


