Joel Osteen does not stand for Christ

 Leefstyl C / Lifestyle C shared The Discerning Sheep Ministries’s photo. En dan wonder mense nog oor die gevare daaraan verbonde om Joel Osteen en die mede Word of Faith groep te ondersteun! Isebel se tafel is gedek mense, asseblieftog! Daar is niks meer by hulle nie behalwe om weggelei…

Continue reading

Christmas is Coming

Introduction The word for “Christmas” in Hebrew is “Hag Ha molad” – literally “The Festival of the Birth”. It says in Romans 14:4 not to judge anyone for what religious festivals they celebrate, and along similar lines, it says in Colossians 2:16-18 not to let anyone judge you; it is…

Continue reading

Ecclesia semper reformanda est

Die ware kerk sal voortdurend reformeer. Dit is ’n waarheid wat uit die Reformasie kom. Dit is egter ’n beginsel wat deur mense gehandhaaf was wat buite die Rooms-Katolieke kerk beweeg het sedert die tyd van die dissipels. Dit is egter imperatief dat daar na die Woord van die Here…

Continue reading

“Word of faith” verdwaling van Joel Osteen en Joyce Meyer

Leefstyl C / Lifestyle C Bly maar weg van TBN af want dit is onderandere waar dit alles uitbroei. As jy nog wonder oor Joyce Meyer en Joel Osteen, hulle is van die pad af! Kom weg van hulle af anders gaan jy nie olie kry nie en kan jy…

Continue reading

Die Afrikaner in ballingskap in ons eie land!

Wie sal dit dan nou waarneem en hoe sal ons dit nou herstel! Dit het in tye van ouds mense wat naby die Here leef geneem om die situasie te onderskei en dan in korrelasie op te tree en die volk te aktiveer. Hulle is vir ons die voorbeeld in…

Continue reading