Kleine Voetspore Minitennis Maandag 4 April

Leefstyl Tennisakademie / Lifestyle Tennis Academy shared their post. Kleine Voetspore Minitennis Kom speel bietjie minitennis en lekker tennispret (4-6jr) Die gewone spelers en ander kinders wat wil begin is welkom. Maandag 4 April by Zambesi Tennisklub 09:00-10:00 (Besembiesie straat 848 langs die Rolbalbaan) …See More Minitennis met die kleintjies!

Continue reading

Die gees van die Antichris manifesteer via Word of Faith ens..!

Die gees van die Antichris manifesteer vandag voor ons oë en die vraag is waarom mense nie gewaarsku word nie en selfs aangepor word om na mense wat speel daarmee se leer te luister en te bestudeer! Het jy reeds geval vir die gees van die Antichris? Die sosiale, politieke…

Continue reading

Wat leer die Woord van die Here ons oor die Gawes?

Doen jouself ‘n guns en luister na ‘n ordentlike uitleg van wat die Woord van die Here oor die Gawes leer! As jy dink die Gawes het met die Handelinge Kerk gestaak is jy klaar in die moeilikheid! Vir die tyd waarin ons leef is dit belangrik om dit reg te…

Continue reading