Sprankel Dames Tee 16 September 2017

Dit is weer lente en Magda Dekker reël ‘n gesellige oggend saam, vol pret en plesier.
Geskenkie van Jenna Clifford asook ‘n baie spesiale aanbieding.
Magda se boekie oor “Die geheim van Stylvolle kleding”
Dinge rondom vrouwees waarvan ons moet kennis neem. Hoop ons sien julle almal daar.

Daar is ‘n trekking vir ‘n “sny en blaas” van Magda se dogter se salon.

16 September 2017
09h00am – 12h30
Koste – R170 per persoon
Plek – Villa Africa Boutique Hotel, 272 Furrow Road, Pretoria
Kontak – Magda Dekker 082 320 9889


Navrae (Marilette Dinkel)

Comments are closed.