Sprankel Dames Tee 16 September 2017

Dit is weer lente en Magda Dekker reël ‘n gesellige oggend saam, vol pret en plesier. Geskenkie van Jenna Clifford asook ‘n baie spesiale aanbieding. Magda se boekie oor “Die geheim van Stylvolle kleding” Dinge rondom vrouwees waarvan ons moet kennis neem. Hoop ons sien julle almal daar. Daar is…

Continue reading