Laerskool Magalieskruin Tenniskampioenskappe 4de kwartaal 2016

Laerskool Magalieskruin se Tennis Kampioenskappe vir 4de kwartaal 2016 vind plaas op 31 Oktober tot 4 November 2016. Die plek waar gespeel sal word sal bekend gemaak word. (Waarskynlik Laerskool Magalieskruin en Zambesi Tennisklub)   Die volgende reëls moet nagekom word en u en u kind wat ingeskryf word onderneem dan die…

Continue reading

Jakaranda Rondomtalie 4-6 Oktober 2016

Die Jakaranda rondomtalie vind in die Oktober vakansie plaas, vanaf 4-6 Oktober 2016 Inskrywing >>> GAUTENG-NOORD LAERSKOLE TENNISVERENIGING GAUTENG NORTH PRIMARY SCHOOLS TENNIS ASSOCIATION JAKARANDA RONDOMTALIE TENNISTOERNOOI JACARANDA ROUND ROBIN TENNIS TOURNAMENT 2016 DATUM / DATE: 4 – 6 OKTOBER 2016 PLEK / VENUE: GROENKLOOF (Rapporteer by/Report to Groenkloof) TYE…

Continue reading