Toks van der Linde se Biltongpot
Toks van der Linde se Biltongpot Toks van der Linde, oud-springbok en sportkommentator het hierdie pot vir Pasella voorberei. Dis sy gunstelingresep. (Met erkenning aan Pasella) (Bedien 10)3 uie, gekap 1 pakkie vars sampioene, opgesny 1 pakkie spek, opgesny 1 pakkie frankfurter worsies, opgesny 1 pakkie kaasworsies, (cheese grillers), opgesny…



















































