Gereformeerde klassis Moot spreek hom uit teen die NG Kerk se besluit
Gereformeerde klassis Moot spreek hom uit teen die NG Kerk se besluit Met dank aan Francois van Deventer wat die inligting verskaf het. Die Gereformeerde Kerke in klassis Moot (BetEl, Daspoort, Meijntjieskop, Elofsdal, Innesdal, Kandelaar, OosMoot, Bronkhorstpruit, Pretoria(d), Andeon, Bergsig, Totiusdal en WonderboomSuid.) het die volgende Mosies eenparig aanvaar by vanaand…


















































