Die herders het dom geword!

Die herders het dom geword in die ou tyd! Jer. 10:21  Want die herders het dom geword en die HERE nie gesoek nie; daarom was hulle nie voorspoedig nie, en hulle hele kudde is verstrooi. Kan dit wees dat predikante vandag dom kan wees? Bo redelike twyfel en nie eers…

Continue reading