Israel in eskatologie en die gevaar van vervangingsteologie

Pasop vir vervangingsteologie. Dit is ‘n wanklankie vanuit Calvinisme wat ‘n mens baie moet bekommer. As jou beskouing van Israel teologies nie reg is nie gaan jy ‘n fout maak met jou eskatologie. Baie mense wonder hoe pas beide Jode en nie-Jode in by God se eindtydplan vir Israel. Kyk gerus na…

Continue reading