Groblersdal gemeente aanvaar nie AS besluit
Op die Kerkraadsvergadering van 1 November 2015 het die kerkraad die volgende besluit geneem tov homoseksualiteit: 1.Ons is oortuig dat die Skrif ons leer dat ‘n huwelik ‘n lewenlange verbintenis is tussen een man en een vrou wat mekaar met die liefde van Christus versorg. Ons aanvaar dat die enigste…

