Spring inspired getaways: De Zeekoe in ‪Oudtshoorn‬

Spring inspired getaways: De Zeekoe in ‪Oudtshoorn‬ >>> Graced with three overlapping flower zones, and only 7km from Oudtshoorn, the 2000 hectare 4-star accredited De Zeekoe Guest Farm/Reserve is part of one of the world’s 17 “hot spots’. What doesn’t De Zeekoe have? Eco farm tours, biking, horse riding, sky-diving,…

Continue reading

Malvapoeding

Malvapoeding Volgens kookboekskrywer Dine van Zyl is margarien definitief nie ‘n alternatief vir botter nie – veral nie in hierdie poeding nie! Die resep is uit haar kookboek ‘Agter die lekker aan’. (Met erkenning aan Pasella) (Bedien 4-6)1 eier1 k suiker1 k meel1 t bakpoeier1 t koeksoda1 e bruin druiweasyn1…

Continue reading

Wildspastei

Alba Neethling, een van die skrywers van Karoo Wildsvleis kookboek, verduidelik dat koljander en naeltjies perfek pas by wildsvleis en hier word dit goed gebruik. (Met erkenning aan Pasella) (Bedien 10-12)1.5 kg wildsblad of -boud375-500 ml karringmelk125 g swoerdlose spek, gekap2 e botter1 groot ui, gekap3 knoffelhuisies, gekneus500 g skaapskenkels, in 25…

Continue reading