HERSTOFFEERDERS / REUPHOLSTERS

HERSTOFFEERDERS / REUPHOLSTERS

Hier is VAN die stoele en banke wat ons herstoffeer het. Ons doen ook herstoffering van eetkamerstelle en patiostelle.

Sommige materiaal koop ons direk by die invoerders

HERSTOFFERING is altyd n goeie opsie want vir 30% minder het jy n nuwe stel


Comments are closed.