Kom kuier saamet ons Sondag 24 September en Maandag 25 September vir Nationale Braaidag.
Spasie is beperk en besprekings is Noodsaaklik. Bring jou eie vleis en Braai spessserye. Ons verskaf die braaier en die kole. R25 per persoon sluit in pap en sous of slaai. Geen eie drankies word toegelaat nie. Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Baie winskopies beskikbaar op die dag.
Erfenisdag / Heritage Day / Pretoria
Navrae