Die ANC-leierstryd : Die pad na Desember
Donderdag 3 Augustus 07:30 vir 08:00
Tim du Plessis: Hoof van nuus en aktuele sake by kykNET
Moeletsi Mbeki: Skrywer en politieke ekonoom
Ryk van Niekerk: Redakteur van Moneyweb en aanbieder van Finansiële Fokus op RSG
‘n Paneelbespreking van politieke- en ekonomiese kenners gelei deur Waldimar Pelser, redakteur van Rapport en aanbieder van kykNET se In Gesprek, oor die politieke gebeure in die land en wat dit vir elkeen van ons beteken.
DATUM EN TYD: Op Donderdag, 3 Augustus. Om 7.30 vir 8.00 Die gesprek begin 8uur tot 8.40 met 20 minute vir vrae van die gehoor af. Waldimar en die ander sal nog so tot 10.00 rondhang oor koffie vir verdere gesprekke.
KOSTE (met ‘n koffie en ‘n muffin):
R120 vir Rapport-intekenare
R140 per persoon
Brooklyn Theatre (012 460 6033)
Greenlyn Village Centre
C/o Thomas Edison and 13th Streets
Menlo Park