Almal kan Tennis Speel – Everyone can Play Tennis

Leefstyl Tennisakademie (Lifestyle C) in samewerking met Zambesi Tennisklub het ontwikkelingsprogramme vir Tennis in die omgewing.

Die Besigheidsektor word ook by hierdie inisiatief betrek en dit bou op na algemene tennis ontwikkeling Noord van die Magaliesberg tot by Hammanskraal asook in die res van Pretoria!

Pre-book your Squad and Advanced Squad Sessions Now. Limited Space available.
Bespreek nou Oefengroep en Gevorderde Oefengroep Sessies Vooraf. Beperkte plek Beskikbaar!

Bespreek nou Oefengroep en Gevorderde Oefengroep Sessies Vooraf

Welkom aan Deon Büre die nuwe nr 1 Speler van Zambesi Tennis klub en Professionele Afrigter.

Danie                     Deon                              Tracy

Volwassenes en Kinders word betrek hierby.

Oefenprogramme >>>

https://lifestylec.com/wp-content/uploads/2020/04/Leefstyl-Tennisakademie-Tennis-Program-1-4-2020.pdf

Tennis Ontwikkelingsprogramme – Tennis Development Programs(Pdf)

Meer sosiale aktiwiteite en deelname word beplan! “Almal kan Tennis Speel”

Hierdie uitnodiging en uitdaging gaan uit na alle skole en klubs in Pretoria.

Navrae kan aan Danie Strydom gerig word as jy betrokke wil raak hierby!

Danie Strydom 0827792431 daniestrydom@lifestylec.com


Lifestyle Tennis Academy (Lifestyle C) in association with Zambesi Tennis Club has development programs for Tennis in the area.

We are involving Business in this initiative and it will build up to tennis development North of the Magalies as far as Hammanskraal and to the rest of Pretoria!

Adults and Children are involved.

More social activity and participation will be planned! “Everyone can play tennis”

This request and challenge is to all clubs and schools in the Greater Pretoria area.

Send inquiries to Danie Strydom if you would like to get involved!

Facebook

https://www.facebook.com/LeefstylC/

Instagram

https://www.instagram.com/leefstylc/

Twitter

LinkedIn

https://www.linkedin.com/in/danie-strydom-1b396390/detail/recent-activity/shares/

#ketopta, #ketopretoria, #leefstylCketo, #lifestyleCketo, #mooikloof, #coachinghub, #hub, #leefstyl, #lifestyle, #daniestrydomketo, #wilsonpta; #wilsonpretoria; #wilsongholfpta; #ketopta, #ketopretoria, #leefstylCketo, #lifestyleCketo, #mooikloof, #zambesitennisklub, #montanapark, #besembiesie, #gondolier, #coachinghub, #hub, #leefstyl, #lifestyle, #daniestrydomketo, #sweetandsaltyzambezi; #daniestrydom; #leefstyltennisakademie, #lifestyletennisacademy, #thevenue, #danie, #andrea, #wineandfood, #pretoriaOos, #pretoriaEast, #tennis, #golf, #gholf

#Squad, #Oefengroep, #Deon, #Danie

#Squad, #Oefengroep, #Deon, #Danie

Tennis Equipment Toerusting – Wilson


Pre-book your Squad and Advanced Squad Sessions Now. Limited Space available.
Bespreek nou Oefengroep en Gevorderde Oefengroep Sessies Vooraf. Beperkte plek Beskikbaar!

Navrae / Inquiries

Comments are closed.