Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar

Wat ‘n wonderlike tyd van die jaar!  Ons hoop julle sal ‘n wonderklike tyd saam met familie en vriende beleef! Jesus Christus is die grootste geskenk aan die mensdom. Dit is ons fokus in hierdie tyd van die jaar. Ons dank die Here vir wat Hy vir ons gedoen het…

Continue reading

Eschatology – Daniel’s 70th Week Timeline

Eschatology – Daniel’s 70th Week Timeline Afrikaans >>> We have to have discernment when talking about Eschatology withstanding the apostasy in the contemporary church that The Word of God warns would precede the return of Jesus. With the Conviction that contemporary events in The Middle East, Europe, and in the church…

Continue reading

Eskatologie – Daniel se 70ste Week Tydlyn

Eskatologie – Daniel se 70ste Week Tydlyn English >>> Ons moet onderskeiding hê wanneer ons oor Eskatologie praat aangesien ons in daardie tydperk is waaroor die Woord van die Here waarsku voor die Here se terugkeer wat gekenmerk word deur misleiding! Die huidige gebeure in die Midde-Ooste, Europa en die…

Continue reading