Category: Afrikaans
Leefstyl C het ‘n strategiese benadering tot die moderne leefstyl…
Daar moet ʼn fyn balans wees tussen werk en die ander fasette van ʼn mens se leefstyl. Die kuns lê daarin om hierdie balans sinvol te vind. Hierdie gebalanseerde benadering is sentraal omdat die lewe meer is as ʼn doel wat bereik moet word…
Dit is baie maklik om vasgevang te word in ons stresvolle roetines sonder dat daar gesien kan word hoe mens die daaglikse eise van ons lewens kan trotseer. Die professionele bystand van Leefstyl C se konsultante is egter tot u beskikking om die bestaande situasie te ontleed en saam met jou ʼn oplossing te vind of net geringe aanpassings te doen.
Leefstyl C se betrokkenheid
Die werk wat Leefstyl C doen sal jou met vaardighede toerus wat jou sal help om op besigheid, sosiale, familie en geestelike vlak staande te bly. Hierdie vlakke is almal gekoppel aan mekaar.
Desnieteenstaande jou huidige situasie sal enigeen waarde vind hierin, siende dat leefstylafrigting alle fasette van jou huidige leefstyl in ag neem en daartoe sal lei dat jy opsies sal hê oor hoe om jou lewenskwaliteit te verbeter en om meer gefokus in jou daaglikse lewe te leef.
Verandering ten goede
Wanneer jy hierdie reis saam met ons begin sal jy blootgestel word aan fasette van ʼn leefstyl wat ons belangrik vind en wat baie keer afgeskeep word. Jy mag in een faset of in die meeste voldoende presteer maar as jy in een faset ʼn probleem het sal dit jou lewe dienooreenkomstig affekteer.
Dit beteken nie dat daar noodwendig groot veranderinge hoef plaas te vind nie. Dit is baie keer net een faset wat verander of net ʼn bietjie aangepas moet word.
Leefstyl Model
– Leefstylafrigting
Wat is leefstyl afrigting?
Praktiese wenke wat in ʼn oplossing vervat kan word na behoorlike analise en intervensie.
– Privaat Afrigting
Bekendstelling van ʼn gebalanseerde leefstyl;
Leefstyl afrigting kan in individuele of groep formaat
gedoen word. Individue, Vriende en Gades kan geakkommodeer word in sessies.
– Besigheidsektor Afrigting
Optimale funksionering in die werkplek;
In die besigheidsektor word leefstyl werk gedoen met Senior Bestuur, Bestuurders en Personeel. Deur dit te doen word optimale funksionaliteit verseker…
Addisionele inligting: Leefstyl C funksioneer vanuit Pretoria (Gauteng), Suid-Afrika. Ons kan enige kliënt(e) akkommodeer vir ‘n leefstylverwante sessie, by ‘n plek gerieflik vir albei partye. Kontak Danie Strydom vir professionele leefstylafrigting en liniëring.
Hoenderbreyani
Hoenderbreyani Daar is besonder baie soorte breyani, maar hierdie is ‘n Suid-Afrikaanse variasie wat voorberei is. (Met erkenning aan Pasella) (Bedien 4-6)3 t sout 3 t borrie 3 t fyn komyn 3 t fyn koljander 1 t rooirissievlokkies 2 kardemom 5 naeltjies ½ t heel peperkorrels 3 kaneelstokkies 2 t…
Malvapoeding
Malvapoeding Volgens kookboekskrywer Dine van Zyl is margarien definitief nie ‘n alternatief vir botter nie – veral nie in hierdie poeding nie! Die resep is uit haar kookboek ‘Agter die lekker aan’. (Met erkenning aan Pasella) (Bedien 4-6)1 eier1 k suiker1 k meel1 t bakpoeier1 t koeksoda1 e bruin druiweasyn1…
Wildspastei
Alba Neethling, een van die skrywers van Karoo Wildsvleis kookboek, verduidelik dat koljander en naeltjies perfek pas by wildsvleis en hier word dit goed gebruik. (Met erkenning aan Pasella) (Bedien 10-12)1.5 kg wildsblad of -boud375-500 ml karringmelk125 g swoerdlose spek, gekap2 e botter1 groot ui, gekap3 knoffelhuisies, gekneus500 g skaapskenkels, in 25…
Moriel TV
Moriel TV Created byMoriel TV 28 videos / 7 subscribers Moriel TV is committed to the evangelization beginning with The Jews but also of people of other faiths including Islam, Hinduism, Buddhism, and theologically deviant expressions of Christendom including Roman Catholicism (which we view as aberrational much as we deem…
Audio / Video Teachings
Audio / Video Teachings Visit Website for more >>> Caveats of the Olivet Discourse.mp3 (18.1MB) Recontextualizing or redefining the Gospel.mp3 (22.7MB) Jacob Prasch – “Prophecy Update” >>> Jacob Prasch – The Antichrist >>> Video A House Divided by Jacob Prasch >>> Jacob Prasch – End Time Vectors >>> Jacob Prasch – Hermeneutics >>> Jacob Prasch -Shadows…
South Drakensberg this morning
Snow Report SA Thanduxolo Mendrew : in Barkly East, Eastern Cape. South Drakensberg this morning
MILO MALVA – POEDING
Centurion Teater vriende
OOR ONS EVENTS BESPREKINGS DIE WYNKELDER GALERY KONTAK ONS WATS NUUS! DRAMASKOOL Hallo aan al die Centurion Teater vriende,So lekker om ons 3de Nuusbrief aan julle te stuur en baie dankie vir almal wat ons ondersteun het met ons vorige optredes. Bietjie terugvoer van wat gebeur het die afgelope…
Groot Constantia
Groot Constantia


















































