Die ANC en Suid-Afrika onder oordeel!
As ons kyk na die huidige konteks en praktyk is dit duidelik dat ons onder oordeel staan! Die ANC oor hul absolute minagting van God in hoe hulle die land in die huidige krisis gedompel het rondom ongoddelike leierskap, humanisme, kommunisties sosialistiese vertrekpunte eerder as christelik! Aborsie, openlike ondersteuning en…























































