Ope Brief aan die NG Kerk (Peet Botha)
Aan: Die NG Kerk Van: Dr P H Botha (PhD) Lidmaat NG Kerk: NG Gemeente Noordkus Senior Lektor Opvoedkunde (ex 2015) Buitengewone Professor Teologie (ex 2010) botha.peet@gmail.com Die NG Kerk en haar teologie Die NG Kerk is tans in n krisis! ‘n Krisis wat geheel die gevolg is van ‘n…

















































