Category: Afrikaans
Leefstyl C het ‘n strategiese benadering tot die moderne leefstyl…
Daar moet ʼn fyn balans wees tussen werk en die ander fasette van ʼn mens se leefstyl. Die kuns lê daarin om hierdie balans sinvol te vind. Hierdie gebalanseerde benadering is sentraal omdat die lewe meer is as ʼn doel wat bereik moet word…
Dit is baie maklik om vasgevang te word in ons stresvolle roetines sonder dat daar gesien kan word hoe mens die daaglikse eise van ons lewens kan trotseer. Die professionele bystand van Leefstyl C se konsultante is egter tot u beskikking om die bestaande situasie te ontleed en saam met jou ʼn oplossing te vind of net geringe aanpassings te doen.
Leefstyl C se betrokkenheid
Die werk wat Leefstyl C doen sal jou met vaardighede toerus wat jou sal help om op besigheid, sosiale, familie en geestelike vlak staande te bly. Hierdie vlakke is almal gekoppel aan mekaar.
Desnieteenstaande jou huidige situasie sal enigeen waarde vind hierin, siende dat leefstylafrigting alle fasette van jou huidige leefstyl in ag neem en daartoe sal lei dat jy opsies sal hê oor hoe om jou lewenskwaliteit te verbeter en om meer gefokus in jou daaglikse lewe te leef.
Verandering ten goede
Wanneer jy hierdie reis saam met ons begin sal jy blootgestel word aan fasette van ʼn leefstyl wat ons belangrik vind en wat baie keer afgeskeep word. Jy mag in een faset of in die meeste voldoende presteer maar as jy in een faset ʼn probleem het sal dit jou lewe dienooreenkomstig affekteer.
Dit beteken nie dat daar noodwendig groot veranderinge hoef plaas te vind nie. Dit is baie keer net een faset wat verander of net ʼn bietjie aangepas moet word.
Leefstyl Model
– Leefstylafrigting
Wat is leefstyl afrigting?
Praktiese wenke wat in ʼn oplossing vervat kan word na behoorlike analise en intervensie.
– Privaat Afrigting
Bekendstelling van ʼn gebalanseerde leefstyl;
Leefstyl afrigting kan in individuele of groep formaat
gedoen word. Individue, Vriende en Gades kan geakkommodeer word in sessies.
– Besigheidsektor Afrigting
Optimale funksionering in die werkplek;
In die besigheidsektor word leefstyl werk gedoen met Senior Bestuur, Bestuurders en Personeel. Deur dit te doen word optimale funksionaliteit verseker…
Addisionele inligting: Leefstyl C funksioneer vanuit Pretoria (Gauteng), Suid-Afrika. Ons kan enige kliënt(e) akkommodeer vir ‘n leefstylverwante sessie, by ‘n plek gerieflik vir albei partye. Kontak Danie Strydom vir professionele leefstylafrigting en liniëring.
SHANGRI-LA COUNTRY HOTEL & SPA
The Shangri-La Country Hotel & Spa only 70 minutes away from Pretoria in the town of Modimolle. Nestled in the heart of the bushveld within the Waterberg mountain range, lies the tranquil setting of the 4-star Shangri-La Country Hotel & Spa. Guests wanting to escape the madness of modern life will be…
Minitennis program vir mense met spesiale behoeftes.
Minitennis program vir mense met spesiale behoeftes. Basiese hand oogkoördinasie Bewegings vaardighede en balans Gooi en vang vaardighede Hantering van die tennisraket Hantering van die ruimte waarbinne gespeel moet word deur die rol van die bal met die raket Slaan van die bal met die raket Puntetelling deur pennetjies bymekaar…
Pieter Starke behaal Brons op 2016 Wêreld Trisome Spele
Kleuterskool Minitennis Program
Minitennis program vir kleintjies. Basiese hand oogkoördinasie Bewegings vaardighede en balans Gooi en vang vaardighede Hantering van die tennisraket Hantering van die ruimte waarbinne gespeel moet word deur die rol van die bal met die raket Slaan van die bal met die raket Puntetelling deur pennetjies bymekaar te maak vir…
Springer Gourmet Caterers in association with Lifestyle C
Eric Springer is a French trained Gourmet specialist. He is French and gives a particular ambiance with his presentation and gastronomic expertise. Keep your eye on this space for Wine and Food pairing evenings as well as other Functions. You can contact Eric for large or small functions! Contact for Inquiry:
An excellent sandwich
Gebakte pere
Leefstyl C / Lifestyle C shared Beeld – Die Burger – Volksblad: Leefstyl, reis en vermaak’s post. Leefstyl, reis en vermaak RESEP | ‘n Heerlike, maklike nagereg vir die winter. Resep: Gebakte pere met kaneel en room Kosmaak is haar lewe, sê Siphokazi Mdlankomo, naaswenner van MasterChef SA 2014. Haar…
Cuppa Kofi Bistro
Besoek gerus vir Amanda (0721451663) by Cuppa Kofi Bistro in Kameeldrift-Oos Winkelsentrum. Lekker ontbyt, middagete ens. Die atmosfeer is wonderlik. Lekker plek buite vir boma vuur effek! Heerlike kos! Butternut, feta en uie quiche, hoender quiche, Herderspastei, Romerige Kerrie hoender op rys, Gemengde botter gegeurde groente, Spinasie, Peppermint crisp tert nagereg, Pasta met maalvleis…




















































