Wat is nou van belang vir die Liggaam / What is important for the Body now

Wat is nou van belang vir die Liggaam!? Alle fasette van Dogma met spesifieke fokus op korrekte Hermeneutiek, Pneumatologie, Eskatologie moet in plek wees. Alle fasette met spesifieke fokus op korrekte interpretasie van die Skrif, die werking van Die Heilige Gees en die laaste dae moet in plek wees. (Hermeneutiek,…

Continue reading

Louis Malherbe van Maksimum Man en Vrou

Elke mens moet in die een of ander stadium ‘n balansstaat van sy lewe opstel. Die vraag is, ‘Wat moet ek doen om ‘n maksimum man in God se oe te wees?’ Louis se, “Daar was ‘n dag in my lewe wat ek my eerlik moes afvra of ek vir…

Continue reading

Waar vind jy jouself op die Teologiese Front?

Waar vind jy jouself op die Teologiese Front? Pdf >>> English >>> Jy sal êrens op hierdie speelveld wees. As jy nie by die Handelinge Kerk is nie is die vraag waarom nie? Die tyd hardloop nou vinnig uit en jy sal Olie moet kry. As jy met enige van…

Continue reading