Tennis Toernooi Dinsdag 21 Maart 2023 te Zambesi Tennisklub

Tennis Toernooi, Juniors in die oggend van 8-12. Pryse en pret! Kom geniet die dag saam met ons! Bring kampstoele en eetgerei. Die Kiosk sal ook oop wees met verversings en eetgoed. Hotdogs.  Kleintjies, 3-5 Speletjies en Pret, Minitennis vir 6-8 jariges (Punte) en Wedstryde vir al die ander spelers)…

Continue reading

Leefstyl en Gesonde Leefstyl Afrigting

Leefstyl C het ‘n strategiese benadering tot die 21ste eeu se moderne Leefstyl! English >>> Daar moet ʼn fyn balans wees tussen werk en die ander fasette van ʼn mens se leefstyl. Die kuns lê daarin om hierdie balans sinvol te vind. Ons vertrekpunte is Christelik van aard! Leefstylafrigting  Leefstylafrigting…

Continue reading