Tennis Toernooi Saterdag 11 Junie 2022 te Zambesi Tennisklub

Tennis Toernooi, Juniors in die oggend van 8-12. Pryse en pret! Kom geniet die dag saam met ons! Bring kampstoele en eetgerei. Die Kiosk sal ook oop wees met verversings en eetgoed. Hotdogs. Ons sal ook vuur maak so as iemand ‘n vleisie wil braai is julle welkom. Ons verskaf…

Continue reading

Afrigtingsdienste gelewer deur Leefstyl C / Coaching Services by Lifestyle C

Leefstyl / Lifestyle Leefstylafrigting / Life Coaching Leefstyl C het ‘n strategiese benadering tot die moderne leefstyl… Daar moet ʼn fyn balans wees tussen werk en die ander fasette van ʼn mens se leefstyl. Die kuns lê daarin om hierdie balans sinvol te vind. There needs to be a fine…

Continue reading

Tennis Afrigtingsdienste gelewer deur Leefstyl C / Tennis Coaching Services by Lifestyle C

Tennis Afrigtingsdienste gelewer deur Leefstyl C / Tennis Coaching Services by Lifestyle C Leefstyl Tennisakademie / Lifestyle Tennis Academy Afrigting op alle vlakke / Coaching on all levels (Squad, Toernooi / Tournament Prep, Minitennis, Sosiaal / Social, Fiksheid / Fitness) Speler Ontwikkelingsprogramme en Strategie Being a Better Tennis Parent –…

Continue reading

Leefstyl Tennisakademie – Zambesi Tennisklub Junior Tenniskampioenskappe 2022

Aandag alle Junior lede!Gebruik asseblief hierdie skakel om in te skryf vir die 2022 Junior Klubkampioenskappe.Skryf asseblief so gou moontlik en voor die 29ste Januarie 2022 in.Die aanlyn inskrywingsvorm is maklik gemaak om in te vul, maar as jy ‘n probleem ervaar, kontak asseblief die toernooi organiseerders.Onthou om in te…

Continue reading

Bespreek nou Afrigting, Oefengroep en Gevorderde Oefengroep Sessies Vooraf

Bespreek nou Afrigting, Oefengroep en Gevorderde Oefengroep Sessies asook Video-Analise Vooraf. Ouderdom en Vlakspesifiek! Covid 19 Protokol in plek en word fyn bestuur! Pre-book your Squad and Advanced Squad Sessions as well as Video Analysis Now. Age and Level Specific. Formele Squad begin en ons kan die ligte nou gebruik.…

Continue reading

Tennis Oefenprogram

Tennis het weer hervat. Tennisafrigting, baanbesprekings en Oefenprogramme. Covit 19 Regulasies word vir almal se veiligheid streng toegepas by Zambesi Tennisklub! Augustus Covit 19 Afrigting Lisensies Zambesi Tennisklub. Bespreek ‘n sessie of doen navraag. Leefstyl Tennisakademie (Lifestyle C) in samewerking met Zambesi Tennisklub het ontwikkelingsprogramme vir Tennis in die omgewing.…

Continue reading

Tennis Coaching Opportunity

Werksgeleentheid / Job Opportunity AfrigtingsposCoaching OpportunityLifestyle C Tennis Academy (LTA) invites an interested coach to apply for a coaching opportunity at LTA. There is an Opportunity for coaches. Coaching available from Monday to Friday mornings/afternoons/evenings and Saturday mornings in Pretoria. Availability for 1 or 2 days can also be negotiated.…

Continue reading