Tennis Toernooi Saterdag 30 Oktober 2021 te Zambesie Tennisklub

Tennis Toernooi, Juniors in die oggend en Volwassenes die middag. Potjiekos (Heel dag en daar sal potjie die middag beskikbaar wees), pryse en pret! Kom geniet die dag saam met ons! Bring kampstoele en eetgerei. Die Kiosk sal ook oop wees met verversings en eetgoed (Kleintjies, 3-5 Speletjies en Pret,…

Continue reading