Category: Ontspanning
Bobotie
Komati Gorge Lodge and Wildlife Reserve

Komati Gorge Lodge and Wildlife Reserve. Thanks to Ross and Sandy for a lovely time. 3 hours drive from Pretoria.What a Lovely place. Keto breakfast and dinner, definitely! One of the most alluring Lodges in Mpumalanga. (A piece of Clarens in Mpumalanga) Located between Carolina and Machadodorp on the Doornkop…
Herderspastei / Shepherd’s Pie

Herderspastei / Shepherd’s Pie (Cottage pie) Keto with Caulimash. Leefstyl en Gesonde Leefstyl Afrigting Lifestyle and Healthy Ketogenies / Ketogenic Herderspastei met maalvleis2 groot rooi uie, opgesnyOlyfolie soos nodig1 pakkie sampioene2 koppies gevriesde of vars groente1kg maalvleis2 eetlepels Ina Paarman Bees soppoeier1 teelepel komyn en matige kerriepoeier1 teelepel borrie1 teelepel…
Vlieghengel / Fly Fishing

Fishing / Visvang / Hengel / Vlieghengel / Flyfishing Fishing is a wonderful activity that brings one close to nature. Techniques for catching fish include hand gathering, spearing, netting, rod etc. Recreational and sport fishing are fishing primarily for pleasure or competition. Recreational fishing has conventions, rules, licensing restrictions and…
Tennis Afrigtingsdienste gelewer deur Leefstyl C / Tennis Coaching Services by Lifestyle C

Tennis Afrigtingsdienste gelewer deur Leefstyl C / Tennis Coaching Services by Lifestyle C Leefstyl Tennisakademie leer spelers verskeie leefstylvaardighede (Uit ‘n Christelike hoek) binne die tennis konteks aan. Dissipline, respek, samewerking, lojaliteit, harde werk en fokus. Ons streef daarna om liefde vir tennis as ‘n volhoubare leefstyl aktiwiteit te ontwikkel. Sessies…
Leefstylafrigting Sessies

Leefstylafrigting Sessies Maak gerus ‘n afspraak. Ons kliënte ontvang bystand van ons leefstylafrigters terwyl motivering verskaf word om doelwitte te bereik. Ons luister, gee eerlike en objektiewe terugvoer asook perspektief. Vertroulikheid is nie onderhandelbaar nie. Ons help kliënte om leefstyl evaluasie te doen, persoonlike doelwitte te bepaal, strategieë te ontwikkel en…
Mongena Private Game Lodge Dinokeng
Leefstyl Tennisakademie – Zambesi Tennisklub Junior Tenniskampioenskappe 2023

Aandag alle Junior lede! Kampioenskappe Geskuif na 2de Kwartaal 2023!Gebruik asseblief hierdie skakel om in te skryf vir die 2023 Junior Klubkampioenskappe.Skryf asseblief so gou moontlik en voor die 24ste Maart 2023 in.Die aanlyn inskrywingsvorm is maklik gemaak om in te vul, maar as jy ‘n probleem ervaar, kontak asseblief…