Tennis Toernooi Saterdag 11 Junie 2022 te Zambesi Tennisklub

Tennis Toernooi, Juniors in die oggend van 8-12. Pryse en pret! Kom geniet die dag saam met ons! Bring kampstoele en eetgerei. Die Kiosk sal ook oop wees met verversings en eetgoed. Hotdogs. Ons sal ook vuur maak so as iemand ‘n vleisie wil braai is julle welkom. Ons verskaf…

Continue reading

Tennis Afrigtingsdienste gelewer deur Leefstyl C / Tennis Coaching Services by Lifestyle C

Tennis Afrigtingsdienste gelewer deur Leefstyl C / Tennis Coaching Services by Lifestyle C Leefstyl Tennisakademie / Lifestyle Tennis Academy Afrigting op alle vlakke / Coaching on all levels (Squad, Toernooi / Tournament Prep, Minitennis, Sosiaal / Social, Fiksheid / Fitness) Speler Ontwikkelingsprogramme en Strategie Being a Better Tennis Parent –…

Continue reading

Leefstyl Tennisakademie – Zambesi Tennisklub Junior Tenniskampioenskappe 2022

Aandag alle Junior lede!Gebruik asseblief hierdie skakel om in te skryf vir die 2022 Junior Klubkampioenskappe.Skryf asseblief so gou moontlik en voor die 29ste Januarie 2022 in.Die aanlyn inskrywingsvorm is maklik gemaak om in te vul, maar as jy ‘n probleem ervaar, kontak asseblief die toernooi organiseerders.Onthou om in te…

Continue reading

Tennis / Leefstyl / Lifestyle / #Promo / #October / #Oktober

Tennis / Leefstyl / Lifestyle / #Promo / #Oktober / #October Alle Vlakke / All Levels Afrigting en Toerusting Promosie #promo Coaching and Equipment Promotion #promo #zambesietennisklub, #zambesietennisclub, #tenniszambesie Zambesie Tennisklub / Zambesie Tennis Club Beginner / Intermediêr / Gevorderd Beginner / Intermediate / Advanced #Tennis / #Leefstyl / #Keto…

Continue reading