Category: Besigheid
Leefstyl C het ‘n strategiese benadering tot die moderne leefstyl…
Tennis Kompetisie
Tennis word aangebied as ‘n leefstyl vaardigheid
Die wenner van die Wilson BLX tennis raket is Justin Peterson voorheen van Laerskool Magalieskruin.
Justin het ‘n groot passie vir tennis en oefen baie hard. Hy stel ‘n goeie voorbeeld vir die ander spelers en is altyd professioneel op en van die baan af.
Justin has won the Wilson Blx Tour racket in the 2012 Lifestyle C competition.
2013 Kompetisie Inskrywing
Interne Dubbels Rondomtalie
Leefstyl Tennisakademie se Interne Dubbels Rondomtalie te Zambesi Tennisklub; 2012-12-03 en 2012-03-04
Baie dankie aan almal wat deelgeneem het om hierdie Rondomtalie wat as aflsuiting gedien het weereens ‘n groot sukses te maak.
Interne Dubbels Rondomtalie Foto’s, 3 & 4 Desember 2012
Daar moet ʼn fyn balans wees tussen werk en die ander fasette van ʼn mens se leefstyl. Die kuns lê daarin om hierdie balans sinvol te vind. Hierdie gebalanseerde benadering is sentraal omdat die lewe meer is as ʼn doel wat bereik moet word…
Dit is baie maklik om vasgevang te word in ons stresvolle roetines sonder dat daar gesien kan word hoe mens die daaglikse eise van ons lewens kan trotseer. Die professionele bystand van Leefstyl C se konsultante is egter tot u beskikking om die bestaande situasie te ontleed en saam met jou ʼn oplossing te vind of net geringe aanpassings te doen.
Leefstyl C se betrokkenheid
Die werk wat Leefstyl C doen sal jou met vaardighede toerus wat jou sal help om opbesigheid, sosiale, familie en geestelike vlak staande te bly. Hierdie vlakke is almal gekoppel aan mekaar.
Desnieteenstaande jou huidige situasie sal enigeen waarde vind hierin, siende dat leefstylafrigting alle fasette van jou huidige leefstyl in ag neem en daartoe sal lei dat jy opsies sal hê oor hoe om jou lewenskwaliteit te verbeter en om meer gefokus in jou daaglikse lewe te leef.
Verandering ten goede
Wanneer jy hierdie reis saam met ons begin sal jy blootgestel word aan fasette van ʼn leefstyl wat ons belangrik vind en wat baie keer afgeskeep word. Jy mag in een faset of in die meeste voldoende presteer maar as jy in een faset ʼn probleem het sal dit jou lewe dienooreenkomstig affekteer.
Dit beteken nie dat daar noodwendig groot veranderinge hoef plaas te vind nie. Dit is baie keer net een faset wat verander of net ʼn bietjie aangepas moet word.
Leefstyl Model
– Leefstylafrigting
Wat is leefstyl afrigting?
Praktiese wenke wat in ʼn oplossing vervat kan word na behoorlike analise en intervensie.
– Privaat Afrigting
Bekendstelling van ʼn gebalanseerde leefstyl;
Leefstyl afrigting kan in individuele of groep formaat
gedoen word. Individue, Vriende en Gades kan geakkommodeer word in sessies.
– Besigheidsektor Afrigting
Optimale funksionering in die werkplek;
In die besigheidsektor word leefstyl werk gedoen met Senior Bestuur, Bestuurders en Personeel. Deur dit te doen word optimale funksionaliteit verseker…
Addisionele inligting: Leefstyl C funksioneer vanuit Pretoria (Gauteng), Suid-Afrika. Ons kan enige kliënt(e) akkommodeer vir ‘n leefstylverwante sessie, by ‘n plek gerieflik vir albei partye. Kontak Danie Strydom vir professionele leefstylafrigting en liniëring.
Power Solutions

The average person or household can improve their environmental ‘footprint’. While many people are aware that serious local and global environmental problems exist, and that they are likely to be contributing to them in their daily lives, they have to do substantial research to find out which activities of theirs are the…
Die Deugsame Vrou en die ondertone van die Bruid van Christus
Kleinkaap Boutique Hotel

Kleinkaap Boutique Hotel What a lovely Venue. Beautiful surroundings with good food and service! I will definitely recommend a visit or overnight stay here. With over 100 years of history within its walls, this deluxe 34 roomed hotel is situated in the lush leafy suburb of Clubview. Kleinkaap Boutique Hotel…
Vlieghengel / Fly Fishing

Fishing / Visvang / Hengel / Vlieghengel / Flyfishing Fishing is a wonderful activity that brings one close to nature. Techniques for catching fish include hand gathering, spearing, netting, rod etc. Recreational and sport fishing are fishing primarily for pleasure or competition. Recreational fishing has conventions, rules, licensing restrictions and…
Cullinan Uitrit
Afrifrans
Judo Civils Concrete Specialists and other services

Judo Civils – Building, Construction & Renovation 21 years experience, NHBRC registered, supervisor on site at all times, they work around your budget! Among the variety of concrete work which they do include: retaining walls, culverts, abutments, piers, decks, open drains, floors, slabs, head and wing walls, concrete pipes, and…
You must be logged in to post a comment.