Die Deugsame Vrou en die ondertone van die Bruid van Christus

Die Deugsame Vrou en die ondertone van die Bruid van Christus SPREUKE 31:10‭-‬31 AFR53 Alef. Wie sal ‘n deugsame vrou vind? want haar waarde is ver bo korale. Bet. Die hart van haar man vertrou op haar, en aan wins sal dit hom nie ontbreek nie. Gimel. Sy doen aan…

Continue reading

Kleinkaap Boutique Hotel

Kleinkaap Boutique Hotel What a lovely Venue. Beautiful surroundings with good food and service! I will definitely recommend a visit or overnight stay here. With over 100 years of history within its walls, this deluxe 34 roomed hotel is situated in the lush leafy suburb of Clubview. Kleinkaap Boutique Hotel…

Continue reading

Vlieghengel / Fly Fishing

Fishing  / Visvang  / Hengel  / Vlieghengel  / Flyfishing Fishing is a wonderful activity that brings one close to nature. Techniques for catching fish include hand gathering, spearing, netting, rod etc. Recreational and sport fishing are fishing primarily for pleasure or competition. Recreational fishing has conventions, rules, licensing restrictions and…

Continue reading

Afrigtingsdienste gelewer deur Leefstyl C / Coaching Services by Lifestyle C

Leefstyl / Lifestyle Leefstylafrigting / Life Coaching Leefstyl C het ‘n strategiese benadering tot die moderne leefstyl… Daar moet ʼn fyn balans wees tussen werk en die ander fasette van ʼn mens se leefstyl. Die kuns lê daarin om hierdie balans sinvol te vind. There needs to be a fine…

Continue reading

Cullinan Uitrit

Cullinan is ‘n pragtige dorpie met heelwat te doen en besigtig oor ‘n naweek of in die vakansie. Sowat 40 km van Pretoria en 100 km van Johannesburg af. Cullinan (Koffie, kos ens) / Binne 2 ure terug tuis in Pretoria as jy wil. Plekke om te besoek en dinge…

Continue reading

Afrifrans

I will definitely recommend a visit to this lovely spot in Montana, Pretoria. A French inspired coffee shop and tea garden – relax on the veranda or tranquil garden setting. Stylish and elegantly set tables awaits you at AFRIFRANS. Be it breakfast or lunch or just a coffee with cake…

Continue reading

Hartebeespoort uitrit

Silver Orange Hartebeespoort Beautiful place! Good Food also! ñ Baie mooi plek net buite die stad! Goeie kos ook! Ek sal beslis Silver Orange aanbeveel as jy in die omgewing is of ‘n rit na Hartebeespoort omgewing beplan! #silverorange, #lifestylec, #leefstylc, #espressoandcream, #hartebeespoort, Almost Orange HartebeespoortBeautiful place! Good Food also!…

Continue reading

Leefstyl en Gesonde Leefstyl Afrigting

Leefstyl C het ‘n strategiese benadering tot die 21ste eeu se moderne Leefstyl! English >>> Daar moet ʼn fyn balans wees tussen werk en die ander fasette van ʼn mens se leefstyl. Die kuns lê daarin om hierdie balans sinvol te vind. Ons vertrekpunte is Christelik van aard! Leefstylafrigting  Leefstylafrigting…

Continue reading

Bespreek nou Afrigting, Oefengroep en Gevorderde Oefengroep Sessies Vooraf

Bespreek nou Afrigting, Oefengroep en Gevorderde Oefengroep Sessies asook Video-Analise Vooraf. Ouderdom en Vlakspesifiek! Covid 19 Protokol in plek en word fyn bestuur! Pre-book your Squad and Advanced Squad Sessions as well as Video Analysis Now. Age and Level Specific. Formele Squad begin en ons kan die ligte nou gebruik.…

Continue reading

Red Truck Coffee Green Olive Village

Kom geniet ‘n lekker koffie by die regte plek in die Kameeldrift omgewing. Die Venue kan ook bespreek word vir ‘n funksie. Jy kan jou koffiebone hier aankoop en laat maal op hul ongelooflike toerusting.   My eie Koffie Tafel! Bespreek nou jou koffie by De Wet! Groot maat ook.…

Continue reading