Leefstyl en Gesonde Leefstyl Afrigting
Leefstyl C het ‘n strategiese benadering tot die 21ste eeu se moderne Leefstyl! English >>> Daar moet ʼn fyn balans wees tussen werk en die ander fasette van ʼn mens se leefstyl. Die kuns lê daarin om hierdie balans sinvol te vind. Ons vertrekpunte is Christelik van aard! Leefstylafrigting Leefstylafrigting…