Cuppa Kofi Bistro

Besoek gerus vir Amanda (0721451663) by Cuppa Kofi Bistro in Kameeldrift-Oos Winkelsentrum. Lekker ontbyt, middagete ens. Die atmosfeer is wonderlik. Lekker plek buite vir boma vuur effek!       Heerlike kos! Butternut, feta en uie quiche, hoender quiche, Herderspastei, Romerige Kerrie hoender op rys, Gemengde botter gegeurde groente, Spinasie, Peppermint crisp tert nagereg, Pasta met maalvleis…

Continue reading

Die gees van die Antichris manifesteer via Word of Faith ens..!

Die gees van die Antichris manifesteer vandag voor ons oë en die vraag is waarom mense nie gewaarsku word nie en selfs aangepor word om na mense wat speel daarmee se leer te luister en te bestudeer! Het jy reeds geval vir die gees van die Antichris? Die sosiale, politieke…

Continue reading

E-Sword Bybel Sagteware

Kry jou kopie teen geen kostes! Laai dit net af op jou rekenaar en gebruik. Recommended Bibles: New American Standard Bible (NASB) Ou Afrikaanse Vertaling, Bybel (AOV) (Available electronically on E-Sword) Afrikaanse Bybel (1933/1953) Mp3 (CD) Afrikaanse Bybel (1983) Mp3 (CD) Skaf gerus vir jou ñ stel aan en luister…

Continue reading

Love growing cold … ? Pre-Trib/Post-Trib Issues

This is a follow up to the December 2015 Update edition of Be Alert article “Love growing cold … ? A Difficult Response To Paul Wilkinson.” Below  brother Al Dagger responds by trying to repair fellowship between all parties. First, before going further let me respond to the few emails we…

Continue reading

Het die gawe van Profesie gestop met die Handelinge kerk? Té betwyfel!

As daar geredeneer word dat die gawe van profesie onder andere gestop het met die Handelinge Kerk hoe hanteer jy hierdie! Jy sien Joël 2:28-32 het meer as een vervulling, een daarvan in Handelinge 2:17-21 en dan weer voor die dag van die Here kom. Joël 2:28  En daarna sal…

Continue reading

Christmas is Coming

Introduction The word for “Christmas” in Hebrew is “Hag Ha molad” – literally “The Festival of the Birth”. It says in Romans 14:4 not to judge anyone for what religious festivals they celebrate, and along similar lines, it says in Colossians 2:16-18 not to let anyone judge you; it is…

Continue reading

Ecclesia semper reformanda est

Die ware kerk sal voortdurend reformeer. Dit is ’n waarheid wat uit die Reformasie kom. Dit is egter ’n beginsel wat deur mense gehandhaaf was wat buite die Rooms-Katolieke kerk beweeg het sedert die tyd van die dissipels. Dit is egter imperatief dat daar na die Woord van die Here…

Continue reading

Die Afrikaner in ballingskap in ons eie land!

Wie sal dit dan nou waarneem en hoe sal ons dit nou herstel! Dit het in tye van ouds mense wat naby die Here leef geneem om die situasie te onderskei en dan in korrelasie op te tree en die volk te aktiveer. Hulle is vir ons die voorbeeld in…

Continue reading

Die oordeel van Korag as gevolg van hul verset in hedendaagse konteks

Die oordeel van Korag as gevolg van hul verset in hedendaagse konteks                                                                         2015-11-06 Laat ons maar gewaarsku wees. Net soos die manne van Korag hulle verset het teen die Here sal die manne wat hulle so openlik en hardkoppig verset teen die Here nie…

Continue reading

Die herders het dom geword!

Die herders het dom geword in die ou tyd! Jer. 10:21  Want die herders het dom geword en die HERE nie gesoek nie; daarom was hulle nie voorspoedig nie, en hulle hele kudde is verstrooi. Kan dit wees dat predikante vandag dom kan wees? Bo redelike twyfel en nie eers…

Continue reading